top of page

Akademies
Laerskool Gill se fokus is daarop om ons leerders op te voed om nie net akademies goed toegerus te wees nie, maar ook om te verseker dat hulle in alle omstandighede gemaklik kan aanpas. Ons doel is om leerders te ontwikkel wat in staat sal wees om die volwasse lewe as bekwaam, gedissiplineerd, selfversekerd en volwasse aan te pak.
​
Ons volg CAPS. Ons is trots op ons akademie en het dus hoë standaarde vir ons leerders. Ons moedig leerderbetrokkenheid en deelname aan klaskameraktiwiteite aan.
bottom of page