top of page

Graad R
Welkom by ons graad R-klaskamers, waar opvoeding met liefde, toewyding en passie geïnkorporeer word. Dit is die eerste hoofstuk van jou kind se skoolreis. Ons streef daarna om ‘n veilige omgewing te skep met die fokus op leer-deur-speel benadering.
Me. L. Slabbert het meer as 20 jaar ondervinding in ons graad R Afrikaanse klaskamer met Me. V. Faku as haar graad R Engelse kollega.









bottom of page